<< FLAC Reini Adelbert - 2021 - Uitlander
Reini Adelbert - 2021 - Uitlander
Category Sound
FormatFLAC
SourceCD
BitrateLossless
GenreFolk
TypeAlbum
Date 3 years, 5 months
Size 228.61 MB
Spotted with Spotnet 1.9.0.5
 
Website SexBook
 
Sender Mac (ZvCMA)
Tag
Download    
 
Searchengine Search
NZB NZB
Sponsor
 
Number of spamreports 0

Post Description

Eintlik is ons almal uitlanders. Die vraag is net, van waar en hoe lank terug. Gebore in Duitsland, het ek in 1953 na Afrika geimigreer (in die foto is dit ek en my Mutti op die skip van Europa na Kaapstad). Ons eerste tuiste was in Sasolburg en toe Krugersdorp waar ek matriek geskryf het. In my eerste halfjaar op skool kon ek net Duits en ‘n bietjie Afrikaans praat. Daarna was dit Engels. Maar ek het die taal nooit vergeet nie en deesdae is dit vir my ‘n ware plesier om Afrikaanse liedjies te skryf. Dit het my sielstaal geword.

Hierdie album is solo, by my huis, opgeneem met kreatiewe leiding en taalondersteuning van Patricia Bruce. Dit was gekplesierig! Lekker luister and baie dankie vir die support …

Tracks:
01. Pyprook
02. Here They Come
03. Gister
04. Wille Weste
05. Umoya
06. Myle Ver
07. Safe Together
08. Matroos
09. Blood of Africa
10. Ching Chong Cha
11. How Dare You
12. Made My Bed

Staat er compleet op, 10% pars mee gepost. Met zeer veel dank aan de originele poster.

https://www.youtube.com/watch?v=TucRofWXH5s&feature=youtu.be

Comments # 0