<< ePub Willy van der Heide - Die stryd om die goudskip (Afrikaans)
Willy van der Heide - Die stryd om die goudskip (Afrikaans)
Category Image
FormatePub
SourceScan
LanguageDutch audio/written
GenreYouth
TypeBook
Date 1 year, 2 months
Size 258 KB
Spotted with Spotnet 1.9.0.8
 
Website https://voyeur-house.tv/
Sponsor
 
Sender HumptyDumpty (xZQoWg)
Tag
Download    
 
Searchengine Search
NZB NZB
Sponsor
 
Number of spamreports 0

Post Description

Voor de echte Bob Evers fans plaats ik dit boek. Afrikaans is -zij het lastig - leesbaar voor iemand die Nederlands spreekt, en ach, de echte fan kent het boek uit zijn hoofd

Nadat drie jonge seuns, Jan Prins, Arie Roos en Bob Evers, skipbreuk gely het beland hulle op ’n eensame, onbewoonde eiland in die Stille Suidsee. Daar beleef hulle talle avonture en nadat hulle ’n hele tydjie daar vertoef het, sit hulle hul verkenningswerk op die eiland voort.
Hulle kom later op ’n seiljag, die “Willy Waw”, af terwyl hulle ’n entjie uit die kus ook ’n ander skip, die “Frisco” vasgemeer sien lê. Laasgenoemde skip is beman met die oorblywende muiters. Die eienaar van die “Willy Waw” moet dan ook allerhande werkies vir die “Frisco” verrig.
Ons vriende besluit uiteindelik om ’n poging aan te wend om die “Frisco” en die “Willy Waw” in die hande te kry, want hulle vermoed dat al die goud wat deur die muiters geroof is, aan boord van die “Frisco” is.
Nou ontstaan ’n felle stryd tussen die muiters en die seuns. Laasgenoemde staan egter altyd saam en deur hul koppe bymekaar te hou, toon hulle wat hulle werklik werd is.
Na baie dae van spanning, met wisselende kanse, slaag hulle eindelik daarin om albei skepe te bemagtig, en na vele wedervaringe, begin hulle die lange terugtog na Holland.

“Die stryd om die goudskip” is die slotverhaal van die Stille Suidsee-reis en is sonder twyfel die spannendste boek oor hierdie avontuurvolle tog.

Comments # 0