<< MP3 Kannie Warries Dansorkes - Witwarm Kitaar Klanke
Kannie Warries Dansorkes - Witwarm Kitaar Klanke
Category Sound
FormatMP3
SourceCD
Bitrate320kbit
GenreDiverse
TypeAlbum
Date 8 months, 1 week
Size 83.36 MB
Spotted with Spotnet 1.9.0.8
 
Website https://www.xxxcambabes.nl
 
Sender arenko (IvzsNw)
Tag
Download    
 
Searchengine Search
NZB NZB
Sponsor
 
Number of spamreports 0

Post Description

KANNIE WARRIES DANSORKES

Boeremusiekliefhebbers skoffel sedert 2000 reeds dansvloere oor die land aan die brand op die opgewekte klanke van die Kannie Warries Dansorkes.

Nou is die gesogte groep terug met ’n splinternuwe album getiteld Witwarm Kitaarklanke.

Die groep, wat deur die jare gereeld van orkeslede verwissel het,
bestaan tans uit ’n vyftal uitmuntende musikante uit die Vaaldriehoek.

Jurg Basson is die orkesleier en tokkel die banjo.
Rudi Jooste is op leierkitaar.
Danie Heunis bespeel die baskitaar.
Nico Heunis slaan die tromme.
Ria Best bekoor op ritmiese kitaar.


Kannie Warries Dansorkes - Witwarm Kitaar Klanke

01 Witwarm.mp3
02 Ernie Se Tokkel.mp3
03 Lieflike Linzune.mp3
04 Janenetjie.mp3
05 Wipneusie.mp3
06 Mandie Se Vastrap.mp3
07 Ria Se Swing.mp3
08 Sonop.mp3
09 Hoedspruit Vastrap.mp3
10 Kalfie Wals.mp3

Comments # 0