<< MP3 Kannie Warries Dansorkes - Grootste Treffers
Kannie Warries Dansorkes - Grootste Treffers
Category Sound
FormatMP3
SourceCD
Bitrate320kbit
GenreDiverse
TypeAlbum
Date 8 months, 3 weeks
Size 102.13 MB
Spotted with Spotnet 1.9.0.8
 
Website FlirtContacten
 
Sender arenko (IvzsNw)
Tag
Download    
 
Searchengine Search
NZB NZB
Sponsor
 
Number of spamreports 0

Post Description

KANNIE WARRIES DANSORKES

Boeremusiekliefhebbers skoffel sedert 2000 reeds dansvloere oor die land aan die brand op die opgewekte klanke van die Kannie Warries Dansorkes.

Nou is die gesogte groep terug met ’n splinternuwe album getiteld Witwarm Kitaarklanke.

Die groep, wat deur die jare gereeld van orkeslede verwissel het,
bestaan tans uit ’n vyftal uitmuntende musikante uit die Vaaldriehoek.

Jurg Basson is die orkesleier en tokkel die banjo.
Rudi Jooste is op leierkitaar.
Danie Heunis bespeel die baskitaar.
Nico Heunis slaan die tromme.
Ria Best bekoor op ritmiese kitaar.


Kannie Warries Dansorkes - Grootste Treffers

01 Hoedspruit Vastrap.mp3
02 Langpad Huistoe.mp3
03 Janenetjie.mp3
04 Ernie Se Tokkel.mp3
05 Oom Jimmy Se Skoffel.mp3
06 Lieflike Linzune.mp3
07 Mandie Se Vastrap.mp3
08 Witwarm.mp3
09 Morne Se Vastrap.mp3
10 Jurg Se Wals.mp3
11 Ria Se Swing.mp3
12 Sharkytown.mp3

Comments # 0